7 May '20
Snr Boekhouer - Pretoria Wes met Graad

Finance, Gauteng Pretoria West

neg - neg Monthly

Snr Boekhouer met Graad - Pta Wes, nie roker

Maatskappy in Pretoria Wes benodig 'n sterk Boekhouer met 'n B.Com Graad, nie roker.  Moet verskieslik klerkskap voltooi het, met ervaring in 'n familie besigheid.  Ervaring met Sage Evolution, VAT/PAYE/Payroll Journal, recons, Kasboek, Subledger en recons vir 'n groep van maatskappe.  

Ad Visible Until: 6 June 2020
Ref: PTA006092/TN

Vacancy Type: Permanent