23 Nov '20
Boekhouer

Finance, Gauteng Pretoria East

neg - neg Monthly

Auditeurs Firma Boekhouer met Quickbooks en Pastel - Jan 2021

Auditeurs firma in Menlo Park benodig 'n netjies en profesionele dame vir die praktyd. Sy moet boekhou ervaring he, met hanteering van al die administrasie van die practyk, insluitent "socia media" ens. Min vereiste is Matriek, boekhou ervaring, Quickbooks, Pastel, MS Office, vlot Eng en Afr praat.

Ad Visible Until: 15 December 2020
Ref: PTA006234/TN

Vacancy Type: Permanent