10 Jan '20
Landboukundige

Agriculture, KwaZulu Natal KZN - North Coast

Market Related -

DUR000954 – Landboukundige (Kzn) Doel van die role: Om die behoeftes van kliënte te identifiseer en die regte aanbevelings te maak met die oog op die groei van die onderneming.

Tegniese vereistes

  • BSc in Landbouwetenskap
  • Eie Vervoer
  • Tweetalig in beide Afrikaans n Engels
  • Rekenaarvaardig
  • Vermoë om tegniese aanbevelings te maak
  • Vermoë om produkte en dienste aan kliënte te bemark
  • Ervaring met veldproewe
  • Vermoë om voorleggings te doen
  • Administratiewe vaardigheid 

Verlange Gedragseienskappe:

  • Uitstekende kommunikasie vermoë
  • Uitstekende Klantediens
  • Goeie tydsbestuur vermoë
  • Die vermoë om in 'n span en as individu te werk
  • Problem oplossings vaardigheid 

NB – Indien u belangstel, stuur asb u CV na gillian@hcrecruit.co.za 

Ad Visible Until: 9 February 2020
Ref: DUR000954/GD

Vacancy Type: Permanent