13 Oct '17
Litigasie Tikster (Pretoria)

Legal, Gauteng Tshwane (Pretoria)

- MARKET RELATED

Litigasie Tikster benodig in Pretoria

Vereistes

  • Moet in besit wees van ‘n matriek sertifikaat / relevante kwalifikasie
  • 3-5 Jaar ondervinding in mosie litigasie 
  • Moet wel gesproke in Afrikaans en Engels wees

 

Daaglikse Pligte

  • Maak leêrs oop
  • Kry datums vir aansoeke
  • Laat weet korrespondent van die datum
  • Reël betekening van aansoeke – balju & per hand
  • Plaas aansoeke op die hofrol
  • Doen die memos (prokureurs) en briewe (korrespondente) tov aansoeke
  • Stel die korrespondente die dag van die aansoek in kennis van die gebeure in die hof
  • Kry hofbevele en beteken per Liasseringskennisgewing en stuur aan korrespondent en Prokureur
  • Gee instruksie vir taksasie sodra bevele beteken is
  • Telefoon Navrae
  • PAIA aansoeke in totaliteit
  • Kurator aansoeke –familieverklarings
  • Probleem leêrs en opvolg werk / dagboek
  • Mosie afdeling finansies (betalings & fooie)

 

Info: Applicants must reside in Pretoria area

Please take note: if you have not been contacted within 14 days, please consider your application unsuccessful.

Visit our website to view all of our current vacancies: www.mprtc.co.za

 

Ad Visible Until: 23 November 2017
Ref: NEL007195/BR

Vacancy Type: Permanent